© Laerskool Boerefort
Buite Kurrikulêre
Aktiwiteite
Die volgende buite aktiwiteite vind op die skoolterrein
plaas:
(skakel gerus om dae en tye te bevestig)
REKENAARS
Kids Computers on Wheels
Jannie/Elmarie Vreugdenburg
082 440 0744
www.kidscomputersonwheels.co.za
kconwheels@gmail.com
JO CRISTAL DRAMASKOOL
Jo Cristal
076 906 1232
GHOLF
Playgolf
Raynard Vrijens
061 258 9107
raynardplaygolf@gmail.com
www.playballkids.com
PLAYBALL
(Kleuterskool)
Hendrik Kotzé
083 384 2720
www.playballkids.com
RUGBY
O/9 – 13 Liga’s, Super 4
Bulletjie rugby O/6 – O/8
7’s rugby O/11 en O/12
Kaalvoetklonie voor liga’s begin by Oos-Moot
KRIEKET
O/9 – O/13
MiniKrieket (KFC) O/6 – O/8
KlubKrieket (SAP) vind plaas op ons velde en nooi alle
spelers om by hul aan te sluit.
Klinieke voor liga’s begin
NETBAL
O/6 – O/8 Mandjie Netbal
O/9 – O/13 Netbal Liga’s
Kaalvoetklonkie kliniek voor liga’s
HOKKIE
O/9 – O/13 Liga’s en klinieke word aangebied
PRESTASIES
Rugby
- O/13 gekroon as ligawenners in 2022 en 2023
- O/13 gekroon as Blou-Bul stadsbeker wenners
- O/9 Eindig 3de in die liga in 2023
- O/13 2 jaar agtereen volgens gekroon as Super 4
wenners
Netbal
- O/13 span gekroon as liga wenners in 2022
- In 2023 nee, hierdie selfde span weer deel in die liga en
wen vir ‘n 2de keer die liga en wen ook die Super 4 trofee